Description
Hy strompel kamer toe, die boek oop in sy hande. Met elke tree verskyn ’n paar woord eop die bladsy. "e; Daarsy . . . amper daar . . . Kom, ek wag vir jou. Nee, moenie val nie . . . een voet voaor die ander . . . "e; Skielik verskyn ’n groot, swart gat in die volgende skoon bladsy. Die pikswart ink drup in strome teen die bladsy af en besmeer sy hande soos bloed. Hy staar daarna, sy oe koorsig van ongeloof . . .






Reviews
There are no reviews yet.